Blake Edwards

Blake Edwards
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Blake Crump
Geboorte (1922-07-26)26 Julie 1922
Sterfte 15 Desember 2010 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1942–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Blake Edwards (26 Julie 1922 – 15 Desember 2010) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pink Panther (1963), The Pink Panther Strikes Again (1976), en Victor Victoria (1982), en in die televisiereeks Peter Gunn (1958).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search